Die Profeet

The Prophet
Bok av Khalil Gibran
Kahlil Gibran word vandag beskou as die mees gelese digter naas Shakespeare en Lao-Tzu. En Die profeet is sowaar sy meesterstuk. Dit word algemeen beskou as een van die mees klassieke werke van ons tyd, veral omdat die skrywer se eie geestelike behoeftes so treffend daarin weerspieel word. Sy wysheid eggo die van die Prediker. Leesstof vir die gees en die verstand.
Ett guldkorn att ha i bokhyllan och bläddra i då och då. Plötsligt talar en text till en på ett helt nytt sätt. Fin present.